Kishore Kumar Hits

Hot Water - Skinner lyrics

Artist: Hot Water

album: Gold


Hulle het nou
Almal besluit
Die lepel is aan die dak
Sy kerk is uit
Maar hulle vra nie
In elk geval
As hemel nie op aarde nie
Is almal mal?
Nou bly hulle skinner
Hulle skinner, hulle skinner
Nou bly hulle skinner
Hulle skinner, hulle skinner
Lieg nou die mense
Net soos haastige hond
Praat met die vuur en
Verbrand sy mond
'N Poes-klap van die
Windmeul weg hê
Staan almal nou in 'n rytjie
Ek sê
Nou bly hulle skinner
Hulle skinner, hulle skinner
Nou bly hulle skinner
Hulle skinner, hulle skinner
When elephants meet on a bridge
They cannot go anywhere
Until one of them says
Oh brother in this heart of mine
There's a wound and a feather
In my crown
No one told you
When you pick a fight
Leave your hand off the handle
Let your heart take flight
Cause every word
That's spoken from the dark
Comes
To
Warm water, diepe grond
Onder draai die hemel en die duiwel rond
Ek willie nou kak aan jaag nie
But why the hell don't they just phone and ask me
I love the stars, hy's met die maan gepla
Vra die seun vir die son vir sy ma en sy pa
I should be angry but I find it funny
Groot-bek bang-broek skinner-tannie
Sy sê hoekom hou jy so veel van rooi
Ek sê Ouma oulap se rooi maak mooi
'N Volksie bus met 'n skroefie los
Rys, vleis en aardappels - boerekos
Die kok's verlief
As is verbrande hout
Elke boontjie kry sy loontjie
Van kak maak ek goud
Oos, wes
Tuis is bes
Kom huis toe mense
Hierdie liedtjie is 'n blessing
Nou bly hulle skinner
Hulle skinner, hulle skinner
Nou bly hulle skinner
Hulle skinner, hulle skinner
Nou bly hulle skinner
Hulle skinner, hulle skinner
Nou bly hulle skinner
Hulle skinner, hulle skinner
(Oh hulle skinner)
(Oh hulle skinner)
(Oh hulle skinner)
(Oh hulle skinner)
Nou bly hulle skinner
Skinner, hulle skinner
Nou bly hulle skinner
Skinner, hulle skinner

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists