Kishore Kumar Hits

Hot Water - Bos Poppie lyrics

Artist: Hot Water

album: Fire


Ek soek 'n koeksister
In Bo-Kaap Bo-Kaap
Daai trane van gister
Sakkie-Sakkie sal jou reg maak
Springbokke skop 'ie ritme
Mandela by die Park
Gooi mielies sing 'ie mense
Bos poppie in my hart
Bos poppie, Bos poppie
Maak vir pappie a braai broodjie
Bos poppie, Bos poppie
Bos poppie, Bos poppie
Maak vir pappie a braai broodjie
Bos poppie, Bos poppie
Ja nee sê al die mense
Soek 'ie wortel van die kwaad
Waardeer ek nou die ritme
Met 'n blikkie en 'n draad
Ag shame sê al die mense
Dis 'ie hart van die land
Braai broodjies koeksisters
Steek my hart aan die brand
Bos poppie, Bos poppie
Maak vir pappie a braai broodjie
Bos poppie, Bos poppie
Bos poppie, Bos poppie
Maak vir pappie a braai broodjie
Bos poppie, Bos poppie
When my heart is your hands
And I feel you understand
And I try to let you see
That you mean the world to me
When my feet are in the sand
And I feel you hold my hand
Then my heart begins to sing
Bos Poppie you're the Queen
Bos poppie, Bos poppie
Standing next to me
Bos poppie, Bos poppie
Bos poppie, Bos poppie
Standing next to me
Bos poppie, Bos poppie
Ek soek 'n koeksister
In Bo-Kaap Bo-Kaap
Kak-stories van gister
Ghoema ritme sal jou reg maak
Springbokke met Mandela
Hoor daai lietjie op 'ie wind
Toyi-toyi en kwela-kwela
Ek soek wat ek vind
Bos poppie, Bos poppie
Maak vir pappie a braai broodjie
Bos poppie, Bos poppie
Bos poppie, Bos poppie
Maak vir pappie a braai broodjie
Bos poppie, Bos poppie
Bos poppie, Bos poppie
Maak vir pappie a braai broodjie
Bos poppie, Bos poppie
Bos poppie, Bos poppie
Maak vir pappie a braai broodjie
Bos poppie, Bos poppie
Steek 'aai broodjie oppie braai

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists