Kishore Kumar Hits

Hot Water - Voortrekker lyrics

Artist: Hot Water

album: Songoma


Daar kom my Pa met die trek-klavier
Daar kom my Ma sy bring my ou kitaar en
Daar staan my broer met sy nuwe vrou
En hy trek uit na die diepte van sy hart
Gooi Voortrekker
Gooi voor die woorde in jou hart's verlore
Gooi Voortrekker
En daarin soek u iets om te belowe
Gooi Voortekker
D'is in die diepte van jou hart
Gooi Voortrekker
Gooi voor, Voortrekker
Daar kom my broer en hy noem my swaar
Hy sê, "In die lewe jy's so dik gepla"
En ek sê, "Ya want, ek soek die ritme waarin ons almal kan belowe
En ek soek hom in die diepte van my hart"
Gooi Voortrekker
Gooi voor die woorde in jou hart's verlore
Gooi Voortrekker
En daarin soek u iets om te belowe
Gooi Voortekker
D'is in die diepte van jou hart
Gooi Voortrekker
Gooi voor, Voortrekker
Waar's die voortrekker in my hart
Daar's die voortrekker trek mekaar
Waar's die voortrekker bring my nader
Daar's die voortrekker voorvader
Waar's die voortrekker in my hart
Daar's die voortrekker trek mekaar
Waar's die voortrekker bring my nader
Daar's die voortrekker voorvader
Daar staan my pa met sy bloed rooi baadjie
Daar staan my ma op die groete paadtjie en
Ons staan hier almal soos verloorde kinders
En ons trek uit na die plek wat ons verbinde
Gooi Voortrekker
Gooi voor die woorde in jou hart's verlore
Gooi Voortrekker
En daarin soek u iets om te belowe
Gooi Voortekker
Dis in die diepte van jou hart
Gooi Voortrekker
Gooi voor, Voortrekker
Gooi Voortrekker
Gooi voor die woorde in jou hart's verlore
Gooi Voortrekker
En daarin soek u iets om te belowe
Gooi Voortekker
D'is in die diepte van jou hart
Gooi Voortrekker
Gooi voor, Voortrekker
Daar kom my Pa met die trek-klavier
Daar kom my Ma sy bring my ou kitaar en
Ek speel die ritme met die grootste plesier
En ek trek hom uit die diepte van my hart
Ek trek hom uit die diepte van my hart
Ek trek hom uit die diepte van my hart

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists