Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my, ek dink ek sal dood kan gaan.
Sy drink mos water met haar brandewyn onthou jy dit, die here weet ons het gelag.
Hou jou asem nog eenkeer op, sit neer daai boek, trek aan jou rok, iets sê vir my ons moet net weer dans.
Laat my hartklop verduidelik, ek weet ons was net tydelik, maar hoekom voel die aande nou so lank?
Ek wil net weer sê, dit is duidelik soos die dag, dat hierdie nie gaan werk nie
Oh, maar dan kom daardie nag, ons almal ken die antwoord
Maar jy soek net die vraag, nou hoekom is dit so moeilik, om net vir oulaas te wag?
Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my, ek dink ek sal dood kan gaan.
Sy drink mos water met haar brandewyn onthou jy dit, die here weet ons het gelag.
Hou jou asem nog eenkeer op, sit neer daai boek, trek aan jou rok, iets sê vir my ons moet net weer dans.
Laat my hartklop verduidelik, ek weet ons was net tydelik, maar hoekom voel die aande nou so lank?
Ek wil net weer sê, hier gaan van krag tot krag, dis 'n doodgewone lewe
Oh, maar dan kom daardie nag, jy dra al die skoene, maar jy soek nog twee wat pas, nou hoekom is dit so donker, al brand die ligte in die gang?
Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my, ek dink ek sal dood kan gaan.
Sy drink mos water met haar brandewyn onthou jy dit, die here weet ons het gelag.
Hou jou asem nog eenkeer op, sit neer daai boek, trek aan jou rok, iets sê vir my ons moet net weer dans.
Laat my hartklop verduidelik, ek weet ons was net tydelik, maar hoekom voel die aande nou so lank?
Hou jou asem nog eenkeer op, sit neer daai boek, trek aan jou rok, iets sê vir my ons moet net weer dans.
Laat my hartklop verduidelik, ek weet ons was net tydelik, maar hoekom voel die aande nou so lank?
Sit jy nog eenkeer jou arms om my lyf en soen my, ek dink ek sal dood kan gaan.
Поcмотреть все песни артиста