Jy is alles wat my hart wil hê, jy Sê alles wat ek nooit kon sê, jy Hou my stywer vas en jy verdrink my in jou liefde Hier is alles waaraan my hart vashou En als van my is alles van jou Gee my net 'n bietjie van jou eindelose liefde En ek wil net 'n oomblik in jou arms by lê Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê Ek's so verlief op liefde En jy's die een wat alles weer sin laat maak As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat En jy's verlief op liefde, is jy verlief op my? En ek wil hier bly Naby jou waar ek my vrede kry Jy's soveel meer as net 'n vriend vir my En ek's verlore in jou liefde En ek wil net 'n oomblik in jou arms by lê Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê Ek's so verlief op liefde En jy's die een wat alles weer sin laat maak As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat En jy's verlief op liefde As ons oud raak en die wêreld sy prys kom vra Bly jy die een wat ek hier in my hart bly dra Dis ek en jy in liefde en ons kort niks meer Gee my hart vir jou weer en weer en weer Ek's so verlief op liefde En jy's die een wat alles weer sin laat maak As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat En jy's verlief op liefde En jy's verlief op liefde Is jy verlief op my? Is jy verlief op my?