Hierdie is my laaste brief aan jou Hierna wil ek niks van jou onthou Nie jou lag of jou gesig nie ons eerste dans in sterre lig En al is jy nie hier om my vas te hou Sal ek dit onthou Dat jy vir my lief was en ek vir jou Sal jy dit onthou x2 Hier in my hart lief jy nog voort, worstel Met my laat my droom Om wakker te word en te weet jy het reeds van my vergeet En al is jy nie hier om my vas te hou Sal ek dit onthou Dat j vir my loef was en ek vir jou So hou my vas n laaste keer Se my net weer wat het hier gebeur En al is jy nie hier om my vas te hou sal ek dit onthou Dat jy vir my lief was en ek vir jou x2 Sal jy dit onthou x2 Sal my onthou