Iewers in my stil gedagtes Volg ek nog my hart op uit na jou Op soek na jou Op reis deur die verlate vlakte Voel ek soms verlore sonder jou Op soek na jou Oor sewe oseane roep ek jou Wys my waars die spoor wat lei na jou Op soek na jou Sal ek jou ooit kry Elke oomblik daar Ek jou saam weer kry Op soek na jou Tot ek jou weer kry Want my lewe draai net om jou Op soek na jou Soos ek loop deur ons ou strate Sien ek weer iemand wat lyk na jou Op soek na jou Dan volg ek weer dieselfde pad wat Oor en oor my terug laat dink aan jou Op soek na jou Tot die einde van die aarde volg ek jou Wys my al die spore terug na jou Op soek na jou Sal ek jou ooit kry Elke oomblik daar Ek jou saam weer kry Op soek na jou Tot ek jou weer kry Want my lewe draai net om jou Op soek na jou Is dit dalk die pad wat ek moet loop Of is dit net 'n droom verlore Wat my laat bly hoop Op soek na jou Sal ek jou ooit kry Elke oomblik dra Ek jou saam weer kry Op soek na jou Tot ek jou weer kry Want my lewe draai net om jou Op soek na jou Want my lewe draai net om jou Op soek na jou