Iewers op 'n stofpad Het ons verdwaal? Êrens by 'n kruising Deurmekaar geraak? Iewers in die skemering Het ons mekaar verloor? Êrens in die landskap Lê daar dalk nog 'n spoor Kan jy, kan jy onthou? Hoe ek en jy sou Berge versit en aanhou? Kan jy, kan jy onthou? Maar hoe draai die wind dan nou? Hoe draai die wind dan nou? Hoe draai hy nou? Die sterre lyk vreemd Die maan is half en skeef Geen teken van reën Die dors my ewige vrees Sien ons iewers hoop Waarvoor ons ly Of is ons altwee doof Nog voorheen hier kom sit Kan jy, kan jy onthou? Hoe ek en jy sou Liefde kon deel en uitdeel? Kan jy, kan jy onthou? Maar hoe draai die wind dan nou? Hoe draai die wind dan nou? Hoe draai hy nou? Instrumentele tussenspel Kan jy, kan jy onthou? Hoe ek en jy sou Berge versit en aanhou? Kan jy, kan jy onthou? Maar hoe draai die wind dan nou? Hoe draai die wind dan nou? Kan jy, kan jy onthou? Hoe ek en jy sou Liefde kon deel en uitdeel? Kan jy, kan jy onthou? Maar hoe draai die wind dan nou? Hoe draai die wind dan nou? Kan jy, kan jy onthou? Hoe ek en jy sou Berge versit en aanhou? Kan jy, kan jy onthou? Maar hoe draai die wind dan nou? Hoe draai die wind dan nou? Hoe draai hy nou?