Kishore Kumar Hits

Die Campbells - Meisie Sonner Sokkies - Afrikaans Wil Dans Remix lyrics

Artist: Die Campbells

album: Sokkie Treffers Remixed


(Uh uh uh)
(Uh uh uh)
Iewers hier binne in my bokkie (uh uh uh)
Klop my ou hart nes 'n toktokkie (uh uh uh)
Ekke droom van 'n warm kersfeesdag
En 'n meisiekind sonder haar sokkies (uh uh uh)
Nes 'n bicycle sonner sy klokkie (uh uh uh)
Nes 'n lollipop sonner sy stokkie (uh uh uh)
Nes 'n hoenerhaan met sy kop afgekap
Hardloop ek agter my bokkie (uh uh uh)
Waai windjie waai, die dae gaan verby
En more kom daar 'n groot geluk, Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie (uh uh uh)
Of jy my lief het weet ek okkie (uh uh uh)
Ek droom van jou voor die sendingkerk
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie (uh uh uh)
Bokkie met die blou doek op jou koppie (uh uh uh)
Die klop hie in my hart wil okkie stoppie (uh uh uh)
Vanaand sing ek soos 'n bok wat blêr
Want die verlange hou nooit oppie (uh uh uh)
O waai windjie waai, die dae gaan verby
En more kom daar 'n groot geluk, Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my
(Uh uh uh)
Iewers hier binne in my bokkie (uh uh uh)
My hart klop soos 'n toktokkie (uh uh uh)
Ja ekke droom van 'n warm kersfeesdag
En my meisiekind sonder haar sokkies (uh uh uh)
O Waai windjie waai, die dae gaan verby
En more kom daar 'n groot geluk,
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie (uh uh uh)
Of jy my lief het weet ek okkie (uh uh uh)
Bokkie b bokkie, ek wil nie vir jou jokkie oh oh oh oh (uh uh uh)
Oh oh oh oh (uh uh uh)
Oh oh oh oh (uh uh uh)
Oh oh oh oh (uh uh uh)
Oh oh oh oh (uh uh uh)

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists