Jy steel my hart, goeie genade
My liewe land, jy lyk gevaarlik
Jy vang my weer en weer en elke keer
Jy terg aspris, as jy so mooi lag
Dis ongewis, jy het my aandag
Jy vang my weer en weer en elke keer
Hoe lykit met 'n soen, soen, soen
Hier binne gaan dit boem, boem, boem
Ek hou van hoe jy lyk, kan nie ophou kyk
Hoe lykit met 'n soen
As ek jou sien lag, lag, lag
Maak jy my hele dag, dag, dag
Jy hoef my nie te sê, dis jy wat ek wil hê
Hoe lykit met 'n soen, soen, soen
Ek moet net een keer voor my hart stop
Vra vir 'n dansie, in jou kort rok
Jy vang my weer en weer en elke keer
Jy draai my om en om jou vinger
So styf ek voel hoe trek dit binne
Jy vang my weer en weer en elke keer
Hoe lykit met 'n soen, soen, soen
Hier binne gaan dit boem, boem, boem
Ek hou van hoe jy lyk, kan nie ophou kyk
Hoe lykit met 'n soen
As ek jou sien lag, lag, lag
Maak jy my hele dag, dag, dag
Jy hoef my nie te sê, dis jy wat ek wil hê
Hoe lykit met 'n soen, soen, soen
Hoe lykit met 'n soen, soen, soen
Hier binne gaan dit boem, boem, boem
Ek hou van hoe jy lyk, kan nie ophou kyk
Hoe lykit met 'n soen
As ek jou sien lag, lag, lag
Maak jy my hele dag, dag, dag
Jy hoef my nie te sê, dis jy wat ek wil hê
Hoe lykit met 'n soen, soen, soen
Jy hoef my nie te sê, dis jy wat ek wil hê
Hoe lykit met 'n soen
Поcмотреть все песни артиста