Kishore Kumar Hits

Die Campbells - Hokaai lyrics

Artist: Die Campbells

album: Top 20 Afrikaanse Treffers


Hokaai, hokaai, een keer voor jy weg draai
Ek soek jou lyfie ja, ek soek jou lyfie
Ek kan nie, ek kan nie, my oë van jou afhaal
Jy het my wakker ja, jy maak dit warm
Jou oë lok my na die dansbaan
Ek kon nie help om te kyk
Jy het vir my mooi laat verstaan
Jy's my tipe moeilikheid
En ek sê
Hokaai, hokaai, een keer voor jy weg draai
Ek soek jou lyfie ja, ek soek jou lyfie
Ek kan nie, ek kan nie, my oë van jou afhaal
Jy het my wakker ja, jy maak dit warm
Jy maak my mal met jou glimlag
Ek hou van jou stoutigheid
Jy't my getoor ek's op aandag
Nou soek ek jou moeilikheid
En ek sê
Hokaai, hokaai, een keer voor jy weg draai
Ek soek jou lyfie ja, ek soek jou lyfie
Ek kan nie, ek kan nie, my oë van jou afhaal
Jy het my wakker ja, jy maak dit warm
Hokaai, hokaai, een keer voor jy weg draai
Ek soek jou lyfie ja, ek soek jou lyfie
Ek kan nie, ek kan nie, my oë van jou afhaal
Jy het my wakker ja, jy maak dit warm

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists