Ek ry so ver na Switzerland Waar al die jodellers bly Daar leer ek om te jodel Met yodel-oh-ee-dee Ek klim n hoe bergpiek op N soele somers dag Ontmoet toe daar n jonge Nooi wat rustig op my wag Sy leer my om te jodel Yodel-oh-ee-dee Diddly-odel-oh-ee-dee Diddly-odel-oh-ee-dee Yodel-oh-ee-dee-ay-dee Yodel-oh-ee-dee-yodel-oh-dee Die noointjie van die berg Was n mooie slanke vrou Sy leer my om te jodel Om te soen en te onthou Sy wys my hoe om hoftemaak In egte Switzere styl Die noointjie van die Berge wat ek nooit nie sal veruil Sy leer my om te jodel Yodel-oh-ee-dee Diddly-odel-oh-ee-dee Diddly-odel-oh-ee-dee Yodel-oh-ee-dee-ay-dee Yodel-oh-ee-dee-yodel-oh-dee Sy leer my om te jodel Yodel-oh-ee-dee Diddly-odel-oh-ee-dee Diddly-odel-oh-ee-dee Yodel-oh-ee-dee-ay-dee Yodel-oh-ee-dee-yodel-oh-dee