Kishore Kumar Hits

Lianie May - Noodlanding lyrics

Artist: Lianie May

album: Naweeklyfie


Soos ons hande kleef teen die ruite
En ons vergeet van almal wat kyk van buite
Ons beweeg teen die spoed van witlig
Hou my vas, want hier kom 'n deurnag vlug
Ek's verdoof vasgevang in die oomblik
Ek is stom want jy steel my woorde en
Die lug is dun leen jou lippe vir my
Jy asem in, ek asem uit
Dis tyd vir n noodlanding
Te hoog gevlieg te vinnig, te veel vir nou
Dis tyd vir n noodlanding
Die swaartekrag trek my af na jou
Maar ons sal veilig land, ek belowe jou
Dis tyd vir n noodlanding
En jy fluister vir my n liedjie
Ek sê moenie ophou net nog n bietjie
Want jy maak my mal en jy weet ek sal
Uit hierdie vliegtuig vir jou val
Dit is 'n noodlanding
Te hoog gevlieg te vinnig, te veel vir nou
Dis tyd vir n noodlanding
Die swaartekrag trek my af na jou
Maar ons sal veilig land, ek belowe jou (Dis n noodlanding)
Ek sal nie, ek kan nie, nie vir jou nee sê nie
Ek kan nie, ek sal nie, nie vir jou lief wees nie
Dis tyd vir n noodlanding
Te hoog gevlieg te vinnig, te veel vir nou
Dis tyd vir n noodlanding
Die swaartekrag trek my af na jou
Maar ons sal veilig land, ek belowe jou
Dis tyd vir n noodlanding

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists