Ek doen net wat jy sê Net wat jy wil hoor Dis hoe jy my toor En wat jy reg kry Maar deur dit als is jy nie by my En kan jy sien hoe ek vir jou val Hoe ek vir jou wil wees wat jy wil hê Kan jy nie hoor nie Ek wens ek kon net vir jou sê [Koor] As ek probeer is dit te laat As ek jou soen dan raak jy kwaad Ek het jou klaar verloor Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord Ek trek die kortste loot As jy kan sê wat ek bedoel, en hoe jy eintlik oor my voel Sou dit nie nodig wees nie 'om my brein te spoel' Want as die een wat jy wil hê, jou nie wil hê nie. Wil jy hoor wat ek sê Of wat ek wil hê Of speel jy die fool Jy hou my buite En deur dit als voel jy niks vir my Maar jy sal sien Ek gee nie so gou op Smokkel met jou kop Ek wil jou he Ek wou nog altyd Net hoor hoe jy dit vir my sê [Koor] As ek probeer is dit te laat As ek jou soen dan raak jy kwaad Ek het jou klaar verloor Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord Ek trek die kortste loot As jy kan sê wat ek bedoel, en hoe jy eintlik oor my voel Sou dit nie nodig wees nie 'om my brein te spoel' Want as die een wat jy wil hê, jou nie wil hê nie. Jy sê, dis wat ek soek Try elke trick in die boek Druk jou in 'n hoek En vir daai rede Moet ek maar val Want ek wil hê, wat elke girl ook wil hê Net iemand wat sê Dat sy is die een Maar dis nie jy nie Ek wens ek kon dit vir jou sê. [Koor] As ek probeer is dit te laat As ek jou soen dan raak jy kwaad Ek het jou klaar verloor Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord Ek trek die kortste loot As jy kan sê wat ek bedoel, en hoe jy eintlik oor my voel Sou dit nie nodig wees nie 'om my brein te spoel' Want as die een wat jy wil hê, jou nie wil hê nie.