Wie nie waag nie wen nie baby Hy sit heelaand in die hoek en kyk vir my Miskien weet hy ook nie, ek wil hom net kry Die man is mooi, maar hy's blind en ook so bang Die man is rooi en hy bloos van wang tot wang As hy my dan nie wil vang Dan staan ek op En die vrou gaan vang haar man Wie nie waag nie wen nie baby So gooi jou arms om die lady Wie nie waag nie wen nie baby So wees 'n man en vat my maybe Ek breek die ys, as ons dans raak aan daai man Hy skrik hom dood, dog daai man se hart gaan staan Ek hou hom styf, gaan hy nooit ooit vir my val? Hy stoot my weg, maar sy hande maak my mal. As hy my dan nie wil vang Dan staan ek op En die vrou gaan vang haar man Wie nie waag nie wen nie baby So gooi jou arms om die lady Wie nie waag nie wen nie baby So wees n man en vat my maybe Soen my, damnit Kom hou my vas Bly langer by my as Leo in Titanic Ag damnit, jy sal by my pas Gee my 'n kans en ek gee jou gas Wie nie waag nie wen nie baby (Wie nie waag nie wen nie baby) So gooi jou arms om die lady (So gooi jou arms om die lady) Wie nie waag nie wen nie baby (Wie nie waag nie wen nie baby) So wees 'n man en vat my maybe (So wees 'n man en vat my maybe) Wie nie waag nie wen nie baby (Wie nie waag nie wen nie baby) So gooi jou arms om die lady (So gooi jou arms om die lady) Wie nie waag nie wen nie baby (Wie nie waag nie wen nie baby) So wees 'n man en vat my maybe