Kishore Kumar Hits

Ray Dylan - Ek Wens lyrics

Artist: Ray Dylan

album: Ek Wens


Ons wens en hoop, maar dis net spieëls en rook
Ons droom en dink, dit bly 'n skip wat sink
Dis naar, maar waar, dis net 'n fantasie
En dit bly 'n fantasie
En ek wens jy was vanaand hier
Ja ek wens jy was by my
En ek wens ek was die een by wie jy altyd sou wil bly
Maar dis net in my gedagtes
In my drome en dit bly 'n wens
En ek wens ek kon die wêreld net hier in my hande hou
Dat ek inbeheer kon wees van elke uur se hier en nou
Dat ek als kon wees
Wat jy in jou drome leef
En ek wens ek was die koning en jy was my koningin
Dat ek als wat jy begeer kan wees en jy my kon bemin
Dit is wat ek wens
As dit als maar net waar kon wees
Maar ek en jy was in 'n droom geskryf
En hierdie lewe het anders onbesluit
Vir my bly jy maar net 'n wens vir nou
Jy bly 'n wens vir nou
En ek wens jy was vanaand hier
Ja ek wens jy was by my
En ek wens ek was die een by wie jy altyd sou wil bly
Maar dis net in my gedagtes
In my drome en dit bly 'n wens
En ek wens ek kon die wêreld net hier in my hande hou
Dat ek inbeheer kon wees van elke uur se hier en nou
Dat ek als kon wees
Wat jy in jou drome leef
En ek wens ek was die koning en jy was my koningin
Dat ek als wat jy begeer kan wees en jy my kon bemin
Dit is wat ek wens
As dit als maar net waar kon wees
En ek wens ek kon die wêreld net hier in my hande hou
Dat ek inbeheer kon wees van elke uur se hier en nou
Dat ek als kon wees
Wat jy in jou drome leef (Drome leef)
En ek wens ek was die koning en jy was my koningin (Was my koningin)
Dat ek als wat jy begeer kan wees en jy my kon bemin (Jy my kon bemin)
Dit is wat ek wens (Dit is wat ek wens)
As dit als maar net waar kon wees

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists