Kishore Kumar Hits

Ray Dylan - Maar as Jy Weg Moet Gaan lyrics

Artist: Ray Dylan

album: Die Platinum Reeks


Jy hoef my nie te sê, ek weet hoe jy voel
Ek glo jy leef jou lewe soos jy binne jou voel
En ek verstaan die dag sal kom, maar tog is ek bang
Hoe dit voel as jy moet gaan
Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag trug
Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so, vir jou en vir my
Daar was dan soveel twyfel, nou is daar net spyt
My gedagtes maak my klaar van onsekerheid
Ek weet dis tyd dat jy moet gaan
Maar my hart breuk binne my om dit sonder jou te begin
Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag trug
Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so, vir jou en vir my
Dis lank nog nie te laat nie, sal jy my onthou
Want my deur sal altyd oopstaan net vir jou
Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag trug
Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so, vir jou en vir my

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists