Kishore Kumar Hits

Ray Dylan - Die Lekker Ou Wals lyrics

Artist: Ray Dylan

album: Die Platinum Reeks


Al moet ek daarvoor betaal
Ek gaan kom om jou te haal
Ek wil in jou oë kyk dan wals ons
Die lekker die lekker ou wals
Hou vas moenie los
Hou vas moenie los
Almal sing hey boetie-boetie hou
Boetie-boetie hey boetie-boetie hou
Hou vas dan wals ons weer
Een twee drie vier vyf ses kom ons wals
Nooi die bure bring die biere
Een twee drie vier vyf ses kom ons wals
Druk haar stywer stywer almal sing nou saam
Hou vas moenie los
Hou vas moenie los
Almal sing hey boetie-boetie hou
Boetie-boetie hey boetie-boetie hou
Hou vas dan wals ons weer
Al moet ek daarvoor betaal
Ek gaan kom om jou te haal
Ek wil in jou oë kyk dan wals ons
Die lekker die lekker ou wals
Hou vas moenie los
Hou vas moenie los
Almal sing hey boetie-boetie hou
Boetie-boetie hey boetie-boetie hou
Hou vas dan wals ons weer
Een twee drie vier vyf ses kom ons wals
Nooi die bure bring die biere
Een twee drie vier vyf ses kom ons wals
Druk haar stywer stywer almal sing nou saam
Hou vas moenie los
Hou vas moenie los
Almal sing hey boetie-boetie hou
Boetie-boetie hey boetie-boetie hou
Hou vas dan wals ons weer

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists