Hoe vergeet 'n mens vir altyd Die een wat alles vir jou was En hoe beweeg ek aan na more Want my gedagtes steek hier vas Dan voel ek hoe loop die trane Loop die trane stadig oor my wang Ek kan dit nie help nie Ek verlang Dan voel ek hoe loop die trane Loop die trane stadig oor my wang Ek kan dit nie glo jy's nie meer hier nie Nou kan ek maarnet verlang Ek weet die son sal more opkom En more sal ek weer probeer Om te maak of ek jou nie meer mis nie Maar vir nou is dit nog te seer Dan voel ek hoe loop die trane Loop die trane stadig oor my wang Ek kan dit nie help nie ek verlang En dan voel ek hoe loop die trane Loop die trane stadig oor my wang Ek kan dit nie glo jy's nie meer hier nie Nou kan ek maarnet verlang Ek sit en blaai deur al die tye wat ons kon deel En probeer om jou glimlag te onthou Ek sluit my oe en ek glo jy's vir ewig hier by my Want in my hart is daar net jy Dan voel ek hoe loop die trane Loop die trane stadig oor my wang Ek kan dit nie help nie ek verlang Dan voel ek hoe loop die trane Loop die trane stadig oor my wang Ek kan dit nie help nie ek verlang En dan voel ek hoe loop die trane Loop die trane stadig oor my wang Ek kan dit nie glo jy's nie meer hier nie Nou kan ek maarnet verlang Nou kan ek maarnet verlang