Ek het gisteraand 'n bietjie te veel gedink 'N bietjie Te veel gedink Te veel aan jou gedink Ek het gisteraand 'n bietjie te laat gebel 'N bietjie te veel vertel te veel vir jou vertel Ek het baie te min vir jou lief gehaad Baie te min an jou hand gevat Baie min dit vir jou gesê baie te min Naby jou gelê baie te min baie te min Baie te min van jou hart gesteel baie te min van my tyd gedeel Baie te min in jou oë gekyk Baie te min hoe mooi jy lyk baie te min baie te min vir jou lief gehaad Ek het vandag 'n bietjie myself verloor 'n bietjie my hart deurboor ek het besef ek het jou verloor As ek vandag 'n bietjie die woorde sê 'n bietjie wat jy wil hê sal jy glo as ek jou se Ek het baie te min vir jou lief gehaad baie te min an jou hand gevat baie te min dit vir jou gesê baie te min naby jou gelê baie te min Baie te min baie te min van jou hart gesteel baie te min van my tyd gedeel baie te min in jou oë gekyk baie te min hoe mooi jy lyk Baie te min baie te min vir jou lief gehaad Ek wil dit nou net vir jou sê die woorde wat hier voor my lê Ek het baie te min vir jou lief gehaad baie te min an jou hand gevat Ek het baie te min vir jou lief gehaad baie te min an jou hand gevat baie te min dit vir jou gesê baie te min naby jou gelê baie te min baie te min baie te min van jou hart gesteel baie te min van my tyd gedeel baie te min in jou oë gekyk baie te min hoe mooi jy lyk baie te min ek het baie te min ek het baie te min ek het baie te min vir jou lief gehaad