Kishore Kumar Hits

Ray Dylan - Hier's ons nou lyrics

Artist: Ray Dylan

album: Breek Die Ys


My meisie't gebel
Sy sê dis verby
Ek moes my bankbestuurder smeek
Om 'n paar sente te kry
Waar gaan ek krag kry?
Of net 'n lig in die nag
Gelukkig het ek goeie vriende
Om my hierdeur te dra
Hier's ons nou, Oohh
Hier's ons nou, Oohh
Deur die soet en die sout van die lewe
Bly ons vriende onthou
Hier's ons nou, Oohh
Hier's ons nou, Oohh
Deur die dik en die dun van die lewe
Bly ons vriende onthou
My kar is gestamp
My foon is gesteel
My buurvrou was gister so bitter
Ek raas weer teveel
Die swembad's gekraak
My hond het weggeraak
Maar gelukkig het ek goeie vriende
Om my hierdeur te dra
Hier's ons nou, Oohh
Hier's ons nou, Oohh
Deur die soet en die sout van die lewe
Bly ons vriende onthou
Hier's ons nou, Oohh
Hier's ons nou, Oohh
Deur die dik en die dun van die lewe
Bly ons vriende onthou
Hier's ons nou, Oohh
Hier's ons nou, Oohh
Deur die soet en die sout van die lewe
Bly ons vriende onthou
Hier's ons nou, Oohh
Hier's ons nou, Oohh
Deur die dik en die dun van die lewe
Bly ons vriende onthou
Hier's ons nou, Oohh
Hier's ons nou, Oohh
Deur die soet en die sout van die lewe
Bly ons vriende onthou
Deur die dik en die dun van die lewe
Bly ons vriende onthou

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists