Die meisies van Vryheid, die meisies van Potch Die girls van Limpopo, die girls van die Bosch Hulle like van party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Whoaaa (whoaaa) kyk vir jou (kyk vir jou) Whoaaa (whoaaa) whooooaaaa Elke vrydagaand in die Vrystaat kom almal bymekaar Die mooistes in die wêreld jy sien hulle almal daar Elke saterdag in Limpopo is 'n hoogte punt vir my Want elke girl in hierdie land is duidelik mooi vir my Die meisies van Vryheid, die meisies van Potch Die girls van Limpopo, die girls van die Bosch Hulle like van 'n party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Die meisies van Vryheid, die meisies van Potch Die girls van Limpopo, die girls van die Bosch Hulle like van party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Whoaaa (whoaaa) kyk vir jou (kyk vir jou) Whoaaa (whoaaa) whooooaaaa Elke woensdagaand vat die maties hulle kêrels vir 'n dans Dis deurdruk dagtoe meisies wat party van vroeg tot saans En elke saterdag in die Wes-Transvaal is dit altyd ek en jy Want elke girl in hierdie land is duidelik mooi vir my Die meisies van Vryheid, die meisies van Potch Die girls van Limpopo, die girls van die Bosch Hulle like van party tot die sonopkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Die meisies van Vryheid, die meisie van Potch Die girls van Limpopo, die girls van die Bosch Hulle like van party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Whoaaa (whoaaa) kyk vir jou (kyk vir jou) Whoaaa (whoaaa) whooooaaaa Die meisies van Vryheid, die meisies van Potch Die girls van Limpopo, die girls van die Bosch Hulle like van party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Die meisies van Vryheid, die meisies van Potch Die girls van Limpopo, die girls van die Bosch Hulle like van party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Whoaaa (whoaaa) kyk vir jou (kyk vir jou) Whoaaa (whoaaa) whooooaaaa