Kan ek jou Superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker En vir jou 'n hero wees. Kan ek jou Superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal die wêreld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees. Kan ek jou hero wees? In al die stories wat jy lees? En elke aand as jy gaan slaap Is ek die een wat oor jou waak. Al slaan die donderweer Warrelwinde teen jou neer, Sal die held hier binne my Net soos 'n reus vir jou baklei. Kan ek jou Superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker En vir jou 'n hero wees. Kan ek jou Superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal die wêreld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees. Ek sal jou trane vang Voor dit rol oor jou wang. Want net een glimlag vir nou Is al wat ek nodig het van jou Ek sal Dit weer en weer bewys, Al word ons oud Al word ons grys, Want ek weet dit is net jy - Dis jy wat 'n hero maak van my. Kan ek jou Superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker En vir jou 'n hero wees. Kan ek jou Superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal die wêreld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees. Ek's 'n man Met 'n hart van staal Wat jou nie sal laat gaan. En vanaand Is die aand wat ek jou vra: Kan ek jou Superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker En vir jou 'n hero wees. Kan ek jou Superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal die wêreld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees. Kan ek jou Superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker En vir jou 'n hero wees. Ek sal die wêreld vir jou aanvat En vir jou 'n hero wees.