Kishore Kumar Hits

Manuel Escorcio - Vat Jou Goed En Trek Ferreira, Die Ou Kraalliedjie, Suikerbossie, Bobbejaan Klim Die Berg, We Are Marching To Pretoria, Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny, Sarie Marais (Keurspel) lyrics

Artist: Manuel Escorcio

album: Tydloos...

Vat jou goed en trek Ferreira, vat jou goed en trek
Vat jou goed en trek Ferreira, vat jou goed en trek
Swaar dra al aan die eenkant
Swaar dra al aan die eenkant
Swaar dra al aan die eenkant
Vat jou goed en trek

Jy met jou wandelliedjie
Ek met my wandelliedjie, sing ons die oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome
En 'n ribbok wat daar teen die randjie staan
Ons sing (ons sing)
Ons speel (ons speel)
Van die oukraal wat ons nooit nie sal verveel

Suikerbos ek wil jou hê (ek wil jou hê)
Suikerbos ek wil jou hê (ek wil jou hê)
Suikerbos ek wil jou hê (ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan sê?
Dan loop ons so onderdeur die maan (onderdeur die maan)
Dan loop ons so onderdeur die maan (onderdeur die maan)
Dan loop ons so onderdeur die maan (onderdeur die maan)
Ek en my suikebossie saam
Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig
Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig
Bobbejaan klim die berg, om die boere te vererg
Hoera vir die jolly bobbejaan
Oh, moenie huil nie, oh, moenie treur nie
Die Stellenbosch se boys kom weer
Oh, moenie huil nie, oh, moenie treur nie
Die Stellenbosch se boys kom weer
We are marching to Pretoria
Pretoria
Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria, all the way
Jou kombers en my matras, en daar lê die ding
Daar lê die ding
Daar lê die ding
Jou kombers en my matras, en daar lê die ding
Daar lê die ding
Daar lê die ding
We are marching to Pretoria
Pretoria
Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria, all the way
Vanaand gaan die volkies koring sny
Ja, vanaand gaan die volkies koring sny
Vanaand gaan die volkies koring sny
Ja, vanaand gaan die volkies koring sny
My geliefde hang aan die bos
My geliefde hang aan die bos
My geliefde hang aan die bitterbessiebos
My Sarie Marais is so ver van my af
Ek hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin
O, bring my terug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder by die mielies, by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais
O, bring my terug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder by die mielies, by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists