Sterke God Wat ewig leef Heer ek sal nie vrees As U praat verkrummel die berge As U praat raak die storms stil Ek sal sing Ek sal dans in U teenwoordigheid Ek sal juig U's my koning U's getrou Ek sal se die Here is my vesting sterk Ek sal nie vrees Ek sal nie vrees Ek sal nie bang wees nie U wat nooit slaap Maar altyd oir ons wag hou As U praat verkrummel die berge As U praat raak die storms stil Ek sal sing Ek sal dans in U teenwoordigheid Ek sal juig U's my koning U's getrou Ek sal se die Here is my vesting sterk Ek sal nie vrees Ek sal nie vrees Ek sal nie bang wees nie Ek sal sing Ek sal dans in U teenwordigheid Ek sal juig U's my koning U's getrou Ek sal se die Here is my vesting sterk Ek sal nie vrees Ek sal nie vrees Ek sal nie bang wees nie Ek sal nie vrees Ek sal nie vrees Ek sal nie bang wees nie