Kishore Kumar Hits

Oase Gemeente - Almal Wat Die Here Dien lyrics

Artist: Oase Gemeente

album: Ons Vader


VERS 1:
Waar U is, is geen vrees nie
Die vyand sal nooit heers nie
Want U het klaar die prys betaal
O Heer herwin ons denke
Ontvang ons lofgeskenke
Ons wag dat U, U bruid kom haal
Almal wat die Here dien, lig julle hande
Almal wat die Here dien, lig julle stemme
Almal wat die Here dien, lig julle hande
En loof Sy grote Naam
Ons sing halleluja ons God regeer
Halleluja Hy's in beheer
Halleluja die dood is klaar oorwin
Hy is die Messias die groot EK IS
Alomteenwoordig en vlekkeloos
Aan Sy liefde is daar geen einde nie
VERS 1:
Waar U is, is geen vrees nie
Die vyand sal nooit heers nie
Want U het klaar die prys betaal
O Heer herwin ons denke
Ontvang ons lofgeskenke
Ons wag dat U, U bruid kom haal
Almal wat die Here dien, lig julle hande
Almal wat die Here dien, lig julle stemme
Almal wat die Here dien, lig julle hande
En loof Sy grote Naam
Ons sing halleluja ons God regeer
Halleluja Hy's in beheer
Halleluja die dood is klaar oorwin
Hy is die Messias die groot EK IS
Alomteenwoordig en vlekkeloos
Aan Sy liefde is daar geen einde nie

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists