Kishore Kumar Hits

Sias Reinecke - O Ek Wens lyrics

Artist: Sias Reinecke

album: Op Aanvraag


O ek wens dat ons die dae wat verby is
Kon versamel soos 'n goue gerf van graan
Kon saambind met die drome
Van 'n vol en rype somer
Om warm in die koue wind te staan
O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees
O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees
Liefdelaggend sonder pyn of sonder vrees
Maar almats lê die jare soos spitter winter blare
Doodgerypte brokkies van 'n droom
O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees
Ek wens ek kon we luister
Na jou sagte liefdesfluister
En saam met jou die môrester begroet
Die eensaam pad na voor
Is 'n paadjie sonder spoor
'N Paadjie waar ons nooit weer sal ontmoet
O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees
Kon versamel soos 'n goue gerf van graan
Kon saambind met die drome
Van 'n vol en rype somer
Om warm in die koue wind te staan
O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists