Bring vir die harlekyn nog wyn Rooi wyn vir sy lag en trane en pyn Want hy wys ons die nuwe wind wat waai Van die vaal tot onder in saldanhabaai Bring vir die harlekyn nog wyn Rooi wyn vir sy lag en trane en pyn Want hy wys ons die nuwe wind wat waai Van die vaal tot onder in saldanhabaai Sirkus mense is in die dorp Groot tent verrys en die narre staan daar rond Helder kleur vragmotors kom en gaan Manne op die stokke en waens wat eenkant staan Bring vir die harlekyn nog wyn Rooi wyn vir sy lag en trane en pyn Want hy wys ons die nuwe wind wat waai Van die vaal tot onder in saldanhabaai ♪ Sirkus meester knik sy kop Betree dan die arena en sit sy swart hoed op Blaas eers op sy fluitjie afrigter lig sy stok Seilgordyne gly oop en die leeus kom uit hul hok Hoogtou akrobate die mense slaak n sug Dwarsoor met eenwiel fietse dan keer hul weer terug En eenkant in die donker weggesteek voel ek klein Want niks is ooit so hartseer soos die traan van die harlekyn Bring vir die harlekyn nog wyn Rooi wyn vir sy lag en trane en pyn Want hy wys ons die nuwe wind wat waai Van die vaal tot onder in saldanhabaai Bring vir die harlekyn nog wyn Rooi wyn vir sy lag en trane en pyn Want hy wys ons die nuwe wind wat waai