Kishore Kumar Hits

Abby - Dit Baatie Jy Raak Kwaatie lyrics

Artist: Abby

album: The Original Koekie (Koekeloekie)


Dit Baatie jy raaak kwaatie
Want die Waarheid is n naarheid ×2
Ai Jinne mevrou
Wat gaan jy nou maak.
Dis jou, dis my kind en
Hulle wil nie hoor nie.
Kyk hoe tik hulle, kyk hoe steel hulle, kyk hoe maak hulle ander mense seer.
Ai Jinne mevrou
Hoe lyk dit dan nou, van papsak, raak jy pap dronk en so beland jy in die tronk.
Kyk hoe suip hulle, kyk hoe kots hulle, kyk hoe tiep hulle
Siesaaa!
Bridge
Eina! ×3
Dit maak jou seer.
Die Waarheid maak jou seer. ×3
End

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists