Sy was die een Ek was nie Tuis hier nie Nee ek pas nie Jou favorite song Sit vas hier In my kop Heuwels Fantasties Ek dink te veel Ek mag nie Niks voel die selfde Glad nie Jou favorite song Speel saggies Elke aand En elke aand net Minder rus Ek wil jou net minder mis Baklei asof ons kinders is Maar nou wil ek jou minder mis Ek wil jou minder mis Ek wil jou net Dis nou wat dit is Dis nou so Ek het als verloor Selfde prentjie ander oë Ander dag en aanhou glo Min gepraat Drome groot Vat my woord Een van een N ander soort Stap alleen Hierdie is nie net Nog 'n sad song My hart gaan nou Sterk staan Maklik om te sê Maar dis nie altyd Hoe dit Werk jong My vriende sê As elke song nie Oor haar gaan nie Sal ek vêr kom Maar dis nou wat dit is En die is net nog 'n sad song Dis nog 'n sad song Ek wil jou minder mis Dis nog 'n sad song Ek wil jou minder mis Dis nog 'n sad song Ek wil jou minder mis Dis nog 'n sad song Dis nog 'n sad song Dis nog 'n Sy was die een Ek was nie Tuis hier nie Nee ek pas nie Jou favorite song Sit vas hier In my kop Heuwels Fantasties Ek dink te veel Ek mag nie Niks voel die selfde Glad nie Jou favorite song Speel saggies Elke aand En elke aand net Minder rus Ek wil jou net minder mis Baklei asof ons kinders is Maar nou wil ek jou minder mis Ek wil jou minder mis Ek wil jou net