Sonskyn-kinders, wanneer sal jul leer Te veel te vinnig, bly net in beheer Gewens om groot te word Wou net fokken saak maak Tyd verby gevlieg, nou is dit te laat Soveel skerm tyd, nog werk dis 'n verlore saak Petrol pryse styg, wie gaan my kar vol maak Kan die skoolklok weer lui My uit hierdie plek kry Nou moet ek vir als betaal Wil liewer pouses bedel vir snoepie-geld En as Hoordosis speel dan kom jy eers tot rus Terwyl Fokof begin om onder jou vel te sit Leja, sê my net waar jy nou is Keer terug na die ondergrond, bring vir MK terug Fok die jaag, die vyf slaapkamer huis Is ek net nog 'n rat in die fokken rat race Ek sal liewer gaan soek vir lekker waves Of op die strand sit met 'n vuurtjie langs my En as ek niks bereik Bly dit ten minste my eie besluit In die middel van nêrens gaan bly As jy my soek dis waar jy my sal kry En as Hoordosis speel dan kom jy eers tot rus Terwyl Fokof begin om onder jou vel te sit Leja, sê my net waar jy nou is Keer terug na die ondergrond Bring vir MK terug Bring MK terug Bring MK terug Bring MK terug Bring MK terug En as Hoordosis speel dan kom jy eers tot rus Terwyl Fokof begin om onder jou vel te sit Leja, sê my net waar jy nou is Keer terug na die ondergrond Keer terug na die ondergrond Keer terug na die ondergrond Bring vir MK terug