Kishore Kumar Hits

Van Coke Kartel - Ondier Kom lyrics

Artist: Van Coke Kartel

album: Skop, Skiet & Donner


Vloei vrylik, sluk deur die stuk stroom
Was 'n doos in die donker en in die lig
Aarde bespiegel, waarsku streng
Vibrasie dwing
Ek luister na die stem
Dood vir jou oë
Ek sweer jou die dood voor die oë
Die beton van die stad vreet gate sonder vrae in my geesdrif in
Hier en nou
Duiwels in skaapklere
Hier en nou
Jy het niks nodig nie, maar ek is afhanklik
Hier en nou
Ek kan my bes probeer maar dit sal nie help nie
Wanneer kom die somer?
Want die seisoen sit my op my plek
Vrees in jou oë
Die beton van die stad vreet gate sonder vrae in jou geesdrif in

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists