Kishore Kumar Hits

Van Coke Kartel - Wat Het Van Ons Geword? lyrics

Artist: Van Coke Kartel

album: Waaksaam en Wakker


Verskoon my en hierdie siniese stemtoon
Daar's iets wat my al vir 'n tyd lank pla
Ek kan net nie my vinger daarop sit nie
Dit is net 'n vals suspisie, alles is tydelik
En alles gaan uiteindelik oor warm winde
Wat die winter kan weg waai.
Ek glo die beste lê nog vir ons voor
O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Daar was 'n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was en toe jou
Vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Enige iets vir 'n glimlag al doen ek dit oor en oor
Want niks anders maak sin nie, oorlewing was
Redelik maklik sover en net 'n vonk is nodig
Om alles wat ons doen en is af te brand
Niks anders maak sin nie
Daar was 'n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was en toe jou
Vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists