Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son 'N spieël het gebreek Tussen my en haar Soek ek na die grootpad Om daarlangs te draf Oral draai die paadjies Van haar woorde af Eggo is geen antwoord Antwoord sy alom Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son Dennebos herinnering Dennebos vergeet Het ek ook verdwaal Trap ek in my leed Papegaai-bont eggo Kierang kierang my Totdat ek bedröe Weer die koggel kry Eggo eggo is geen antwoord Antwoord sy alom Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son Bitterbessie son Eggo eggo is geen antwoord Antwoord sy alom Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son Bitterbessie son Bitterbessie son Bitterbessie dagbreek