Die pad wat ek nou stap Is lank alleen en hard, Met my hart in hand Deur die sand Met die skrif so, So teen die muur Was dit my heel, my heel My laaste,laaste uur Ek staan op Buig ek sterker, Steen vir steen Klim ek die leer Gee my krag Volg my oë, Jy wat hoor Niks sal my keer! Geen een sal nou meer Met my gelyk kan trek Ek is gesoek, geplaas En so afgemerk Met die skrif so, So teen die muur Was dit my heel, my heel My laaste,laaste uur Ek staan op Buig ek sterker Steen vir steen Klim ek die leer Gee my krag Volg my oë Jy wat hoor Niks sal my keer! Piramiede. Piramiede.