Met gesange van engele, Die donker nag wat oopmond glimlag, En die maan wat in die wolke rook verdwyn Deur see belyn. Ek draf verby Na plekke wat My blind maak... Wag nou huigelaar bedaar Daar is meer wat vir jou wag, Breek die boks, breek die boks waarin ek bly, Dan sal 'n sonopkoms wag vir my... Skielik leef daar weer iets binne my, Op my knieë met al my vuiste, Wag ek op verligting Want my blindheid het nou weggespoel. Ek draf verby Na plekke wat My blind maak... Wag nou huigelaar bedaar Daar is meer wat vir jou wag, Breek die boks, breek die boks waarin ek bly, Dan sal 'n sonopkoms wag vir my...