Konings en prinse Gooi maar die klippe, So sonder vrees Met mure om hulself gebou. Met die geraamtes in die kas Geen feëverhaal meer fiksie In die donker glaskastele. Opsoek na die perfekte wêreld Waar skoonheid vergaan En valsheid nie bly staan. In groot paleise Met mag en roem, Word die toneel gespeel Alles weer in twee gedeel. Met al die rykdom oopgevleg Geen feëverhaal meer fiksie In die donker glaskastele Opsoek na die perfekte wêreld Waar skoonheid vergaan En valsheid nie bly staan!