My woorde raak al minder Die goeie kom met tyd, Eenvoud is die antwoord Dis jou asem wat my dryf My sinne is beroof Ek't dadelik afgeval. Met jou gesig in die agtergrond Is alles nou vreemd en net meer dof, Ek het myself so uitgestort Oor ons twee en groot word Jy is al wat oorbly Die waarheid in my lyf Die beeld raak al dowwer Soos die waarheid verder dryf My sinne is beroof Ek't dadelik afgeval Jy bly in die agtergrond... Jy is al wat oorbly Die waarheid in my lyf, My sinne is beroof Ek't dadelik afgeval... Met jou gesig in die agtergrond Is alles nou vreemd en net meer dof, Ek het myself so uitgestort Oor ons twee en groot word... Jy bly in die agtergrond...