Stille bewegins op ons sprokies se stel Waar het gister 'n man my van 'n oorlog vertel Die gehoor het aandagtig geluister Na die klanke van skadu wat fluister Ons het vroeg arriveer Jy's nog jonk en onskuldig Arms seer ons was stil ongeduldig Voor die kansel waar stemme bekeer Le gister en more langs 'n silwer geweer Dit word kouer hier als lyk ouer hier Ons staan stil soos die tyd van die nag versuur Wat word van ons In die oggende voor die volgende Weerlig ontsmet Word ons harte net stywer gebind Ek besef die gevoel word net sterker Wat word van ons In die oggende Stille bewegings na ons oomblik van roem Ons soek steeds na die held wie ons sondes versoen Stadig maar skeker word die vure geblus En die kinders bewus Ons is weg gestuur ons betaal te duur Ek staan kaal en my kettings is deurgeskuur Wat word van ons In die oggende voor die volgende Weerlig ontsmet Word ons harte net stywer gebind Ek besef die gevoel word net sterker Wat word van ons Voor die volgende weerlig ontsmet Word ons harte net stywer gebind Ek besef die gevoel word net sterker Wat word van ons