Vertrou jy my of betwyfel jy my nou Ek weet dit is donker maar ek... Maar ek staar na jou Vir eweig skyn jou liggaam Met 'n ligte onder straal Ek trek jou sigaret deur my longe en vervaal Met 'n gedagte aan 'n spasie Sonder wolke of geheim Let op na my Die as verdwyn Vertrou jy my of betwyfel jy my nou Ek weet dis donker maar ek staar na jou So verskoon maar my optrede En fokus op die doel Vat my emosionele grappie Ek het myself verspoel Soos 'n laat nag woedelose 'N Gestel wat net lui Tot 'n kalm oggendstilte Sonder kontak of bevel Vergeef my vandag nog net en glo die hand wat le Le soos 'n kersgeskenk Met geknoopte ring Vertrou jy my of betwyfel jy my nou Ek weet dis donker maar ek staar na jou So verskoon maar my optrede En fokus op die doel Vat my emosionele grappie Ek het myself verspoel