Kishore Kumar Hits

Bittereinder - Altyd Genoeg lyrics

Artist: Bittereinder

album: Skerm


Ek wil net genoeg wees, ek's moeg vir altyd moeg wees
Die aangebore skuldgevoelens het nou selfs my spoeg beet
Kry dit nie geskud nie, die steppenwolf-skaduwee
Altyd reg as ek raad wil pleeg, sleep my in die aande mee
Onthou dis net 'n storie daai, d
Is 'n fyn lyn tussen woorde ken en woorde raai
Jy is wat ons uitsaai,
'N woord op 'n kledingstuk, verloor dit in die ewewig
Ontwerpersverkragting, semenbloed op jou gesig
Valstande, borsinplantings,
Lip-sync so rondom alles, kulkuns,
Dis smoke and mirrors, blissfully onbewus
Dis 'n construct wat ons laat
Ronddraf op en af, fokken laf, enough's enough
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Ek woon maar nog 'n meeting by, daar's mense wat wil slim klink
Ek is eintlik een van daais, ek praat terwyl jy verdrink
Rinkink in die skemerlig, soos padda's in lou water
Sinkend in die donkerte, ek skink 'n dop vir later
Maar daai is self 'n dwaalpad,
'N droom van hoe dit kan wees,
Heeltyd op my senuwees van al die flippin bangwees
By elke verkeerslig glo ek dis die
Einde, my besluite's helfte eintlik breindood
Maar hier's ek in die trein, voor,
Ek's 'n bittereinder,
Hoor hoe dreun die ruite, ons beats is flippen feite
Dalk is dit genoeg man,
The end is in sight, ek's Jaco van der Merwe, gee vir my 'n mic
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Alles
Alles
Alles
Alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg
Vanaand is ek alles

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists