Kishore Kumar Hits

Cordelia - Eerste Woorde lyrics

Artist: Cordelia

album: Mal in Jou Kop


N stem in my wil praat met jou
Gewonder waarheen loop jy nou
En was jy eensaam
Soos ek partykeer was
My hart was heel maar hyt geweet jy lewe
Daars niks om nou of ooit te vergewe nie
En nous jy hier en ek wil se vir jou
Jou eerste woorde was in my hart
Al was ek jare baie diep verward
Het jy in woord gesê en hier diep in my hart kom lê ooh ooh oooh
Jou eerste woorde is lankal oud
Want toe my hart loop
Is jou woorde goud
Jou eerste woorde aan my het alankal in my gebly
N tweede kans n nuwe storie
Want so vehaal kan ek nooit verloor nie die skepper het geweet jy lewe diep in my
Jou eerste woorde was in my hart
Al was ek jare baie diep verward
Het jy in woord gesê
En hier diep in my hart kom lê ooh ooh oooh
Jou eerste woorde is lankal oud
Want toe my hart loop is jou woorde goud
Jou eerste woorde aan my het alankal in my gebly
In jou stem vind ek my eie
Die oseaan in jou raak net wyer in my
Jou eerste woorde was in my hart
Al was ek jare baie diep verward
Het jy in woord gesê
En hier diep in my hart kom lê ooh ooh oooh
Jou eerste woorde is lankal oud
Want toe my hart loop is jou woorde goud
Jou eerste woorde aan my het alankal in my gebly

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists