Kishore Kumar Hits

Kurt Darren - Laat Die Dansvloer Brand (Afrikaans wil dans remix) lyrics

Artist: Kurt Darren

album: #Partytjiedier


Pasop die vlamme
Want oral waar jy loop sien ek net rooi
Soos jy dit gooi
Maak oop die damme
Want oral waar jy dans loop hierdie vuur
Dis amper hier
En dans die vlamme altyd rondom jou
Dans my vingers brand maar ek wil vat aan jou
Die moeilikheid staan teen die muur
Voel die vuur
Laat die dansvloer brand
Hey maar dis warm
Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans dans dans
Laat die dansvloer brand
Hey maar dis warm
Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans dans dans
Laat die dansvloer brand
Jy brand van binne
Ek voel dit aan jou lippe as jy my soen
As jy my soen
Ek's vasgevange
Ek kannie weg kom die vuur het versprei
Dis binne my (Binne my binne my)
Dans die vlamme altyd rondom jou
Dans my vingers brand maar ek wil vat aan jou
Die moeilikheid staan teen die muur
Voel die vuur
Laat die dansvloer brand
Hey maar dis warm
Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans dans dans
Laat die dansvloer brand
Hey maar dis warm
Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans dans dans
Laat die dansvloer brand
Laat die dansvloer brand
Laat die dansvloer brand
Oo laat die dansvloer brand
Laat die dansvloer brand
Hey maar dis warm
Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans dans dans
Laat die dansvloer brand
Hey maar dis warm
Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey)
Hou jou voete bo die vlamme
Waai die rook weg met jou hande
En dans dans dans
Laat die dansvloer brand

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists