Kishore Kumar Hits

DJ Ossewa - Hey Mamma lyrics

Artist: DJ Ossewa

album: Super 12 Treffers


Ek sien haar staan in die supermark
Sy lyk so mooi voor die groenterak
Sy is n mamma maar is steeds die lyf
En as sy haar hande deur haar hare vryf
Dan dink ek "hey mamma"
Soek jy dalk n jonger pappa
Ek wens jy was my mamma
As jy vir my loer
En ek dink "hey mamma"
Soek jy dalk n jonger pappa
Ek wens jy was my mamma
Sal jy my ontvoer - vanaand
Stap toe nader en ek sê "hi"
Sy glimlag vriendelik en groet net "bye"
Miskien moet ek maar weer probeer
En voordat ek myself kon keer
Toe sê ek "hey mamma"
Soek jy dalk n jonger pappa
Ek wens jy was my mamma
As jy vir my loer
Toe sê ek "hey mamma"
Soek jy dalk n jonger pappa
Ek wens jy was my mamma
Sal jy my ontvoer - vanaand
Ekwens ek was vanaand by jou
Sal my arms om jou vou
Jy's die perfekte 10 uit 10
En as ek jou net weer kon sien
Sou ek sê "hey mamma"
Soek jy dalk n jonger pappa
Ek wens jy was my mamma
As jy vir my loer
Sou ek sê "hey mamma"
Soek jy dalk n jonger pappa
Ek wens jy was my mamma
Sal jy my ontvoer - vanaand (vanaand)
Hey mamma
Hey mamma
Hey mamma
Hey mamma
Hey mamma
Hey mamma
Hey mamma
Hey mamma
Hey

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists