Die ou plaasdorp lyk steeds dieselle Na al die dae in staats hotelle Hy haal n halfjack uit En drink n dop op al sy pelle Hy haal n tiekie uit en gooi n trippel Hy dra n ring deur sy linker nippel Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien En daar's net een garage, n bottelstoor N sinkdakhuis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien En daar's net een garage, n bottelstoor N sinkdakhuis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien Hy haal n vynil uit sy harley Hy dig n tune van bob marley Hy like die kus beslis Maar hy hou nie van transvaal nie Hy haal n banky uit en rol n bielie N ding so dik soos n vrystaat mielie Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien En daar's net een garage, n bottelstoor N sinkdakhuis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien En daar's net een garage, n bottelstoor N sinkdakhuis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien... ...en daar's net een garage, n bottelstoor N sinkdakhuis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien En daar's net een garage, n bottelstoor N sinkdakhuis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien