Kishore Kumar Hits

DJ Ossewa - Roei die bootjie (Nuwe opname) lyrics

Artist: DJ Ossewa

album: Die Groot Trek Tot Nou


Die sonnetjie skyn, en die lug is blou
Ek het net ogies vir 'n boere-vrou
Sy pak die mandjie, gaan piekniek hou
Ek gaan nog eendag met daai boere-nooi trou
In my tjorrie tot by die dam
Uitgepak om 'n vissie te vang
Sy trek my nader, sy trek my plat
Dan sien jy net spanne en water spat
En ons roei die bootjie, ek roei die bootjie
Tot by die wal
Ek roei die bootjie, roei die bootjie
Jy maak my mal
Ek roei die bootjie, roei die bootjie
Jy is so mooi
Roei die bootjie, roei die bootjie
Ek gaan ankers gooi
Die boere-nooi kan 'n spaan goed werk
Soos 'n vis in die water, en 'n orrel in 'n kerk
'N Dam sal nooit weer dieselfde lyk
En volgende naweek gaan ons diepsee duik
En ons roei die bootjie, ek roei die bootjie
Tot by die wal
Ek roei die bootjie, roei die bootjie
Jy maak my mal
Ek roei die bootjie, roei die bootjie
Jy is so mooi
Roei die bootjie, roei die bootjie
Ek gaan ankers gooi
Vandag is ek en my nooi getroud
En al is dit warm, of al is dit koud
Sy maak die pap sommer lekker dik aan
Ek roei die bootjie, want ek weet ek kan
En ons roei die bootjie, ek roei die bootjie
Tot by die wal
Ek roei die bootjie, roei die bootjie
Jy maak my mal
Ek roei die bootjie, roei die bootjie
Jy is so mooi
Roei die bootjie, roei die bootjie
Ek gaan ankers gooi
Roei die bootjie, roei die bootjie
Roei die bootjie, roei die bootjie
Roei die bootjie, roei die bootjie
Ek gaan ankers gooi

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists