Kishore Kumar Hits

DJ Ossewa - Suikerbossie / Oukraalliedjie / More Oompie More Tannie / So lank as die rietjie in die water lê / Daar Kom die Alibama (Stroopsoet Keurspel) lyrics

Artist: DJ Ossewa

album: Vannie Os Oppie Jas


Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Wat sal jou mamma daarvan sê
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Dan loop ons so onder deur die maan
Ek en my suikerbossie saam
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome
Slange in olienhoutbome
En 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan
Ons sing
Ons speel
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
More Oompie, More Tannie
Waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal
Daar onder by die dam
Ja, Oompie, ja
En more gaan ons trou
Ja, Oompie, ja
En more gaan ons trou
Haar rokkie het 'n skeurtjie in
Die jonkman loer daarna
Die jonkman vra om met Sannie te trou
En skaamrig sê sy Ja
Ja, Oompie, ja
En more gaan ons trou
Ja, Oompie, ja
En more gaan ons trou
Solank as die rietjie in die water lê
In die water lê, in die water lê
Solank as die rietjie in die water lê
Blommetjie, gedenk aan my
En ek vat haar om haar nekkie
En ek soen haar op haar bekkie
Blommetjie, gedenk aan my
En ek vat haar aan haar handjie
En ek lei haar om die rantjie
Blommetjie, gedenk aan my
Solank as die rietjie in die water lê
In die water lê, in die water lê
Solank as die rietjie in die water lê
Blommetjie, gedenk aan my
En ek vat haar om haar nekkie
En ek soen haar op haar bekkie
Blommetjie, gedenk aan my
En ek vat haar aan haar handjie
En ek lei haar om die rantjie
Blommetjie, gedenk aan my
Daar kom die Alibama
Die Alibama die kom oor die see
Daar kom die Alibama
Die Alibama die kom oor die see
Die Alibama, die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Die Alibama, die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Daar kom die Alibama
Die Alibama die kom oor die see
Daar kom die Alibama
Die Alibama die kom oor die see
Die Alibama, die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Die Alibama, die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Die Alibama, die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Die Alibama, die Alibama
Die Alibama kom oor die see

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists