Kishore Kumar Hits

DJ Ossewa - Jy's Weer Gesuip (Gesing deur Jerbes die leeuboer) lyrics

Artist: DJ Ossewa

album: Voor Op Die Wa Met DJ Ossewa


My oupa en my pa sit by my ma
Wanneer sal die kind huistoe kom
Ek sit in die bar en ek drink nog n snaar
Hoekom sal ek nou al huistoe gaan
Die son's amper op daars tyd vir nog n dop
Ma wat gaan my pa hiervan se
Jys weer gesuip
Te diep inni bottel gekyk
Kyk hoe lyk jou oe
Jys heeldag in die kroee
Pa wat makeer
Dit was net een of twee
Ek se pa nou weer
Dit sallie weer gebeur
Heeldag le ek so vrot soos n vel
Kopseer is nou my beste pel
Ek sien toe n sign wat drank adverteer
Miskien sal ek ietsie kan leer
En soos wat ek kyk
Toe hoor ek dis hy
My pa gaan weer heeldag skree vir my
Jys weer gesuip
Te diep innie bottel gekyk
Kyk hoe lyk jou oe
Jys heeldag in die kroee
Pa wat makeer
Dit was net een of twee
Ek se pa nou weer
Dit sallie weer gebeur
Hier sit ek nou
Dik gedrink
En nou begin ek weer te dink
Ja ek is nou dof en my pa raak rof
Vanaand hoor ek hom se
Jys weer gesuip
Te diep innie bottel gekyk
Ja kyk hoe lyk jou oe
Jys heeldag in die kroee
Pa wat makeer
Dit was net een of twee
Ek se pa nou weer
Dit sallie weer gebeur
Jys weer gesuip
Te diep innie bottel gekyk
Ja kyk hoe lyk jou oe
Jys heeldag in die kroee
Pa wat makeer
Dit was net een of twee
Ek se pa nou weer
Dit sallie weer gebeur

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists