Kishore Kumar Hits

Temple Boys Cpt - Klap Klap lyrics

Artist: Temple Boys Cpt

album: Klap Klap


Ons is online Mr. 2 Time Stepper(steppe steppe)
Ons is die beste (die beste), inie weste (inie weste)
Djy sien vehoudings, ek breek it, met swiet, ek kill it
Your body, ek feel it, ons is goats, ja djy sien it
Klap daai handtjies, 'n voetjie voetjie (hoor hie)
Skouer Skouer, djy dan isit joune
Ek sê nou klap daai handtjies, 'n voetjie voetjie (djy, online)
Skouer skouer, dan isit joune (vat hom, hoorhie)
Chikalie my baby, askies I said I'm sorry
Gooi gou net jou body, sê links en regs I'm sorry
Djy wietie wat djy soekie, sy tell I'm her boetie
Righto Werkhom, ek dink is jou beert (hier gat ons djy)
Ons begin soes lewendag, Werkhom lat jou lekke lag
Ons slaap in die dag en dans inie nag
Klap jou hande en gooi dai skouer en gooi dai voete inie skag
Die lighters burn soes clippers, vergiet van jou motjies
Jou body wil soe catfish, nie wag djy is 'n catfish
Djy wassie soe nie, djy't soe geraak wat-wat
Kom hal jou pakslaan, jou pa't gepraat
My antie, hoe gan'nit, it's Mr. Coloured
Ja Gham, djy vangit, ek voel baie belangrik
Temple Boys, Areveerend online baba
Temple Boys, it's Mr. Werkhom man
Temple Boys, General Gham
Waar was djy gister, by Mr. Stifler
Slaap 'n bietjie, weer en waker dans 'n bietjie
Op 'n Afrikaans lietjie, djy beter raas of ietjie
Niks gekennie, niks gesê nie
Sy noem Gennie djy, nou fokkol hê nie
Is djy 'n bok of 'n goat, is djy gebak of gebraai
Ek maak gebruik van my kaans, ek kap it nat as ek dans
Ek groep jou burk soes 'n gaans
Sy wiet is ek vanni lons
Ek maak gebruik van my kaans, ek kap it nat as ek
Klap daai handtjies, 'n voetjie voetjie (hoor hie)
Skouer Skouer, djy dan isit joune
Ek sê nou Chikalie my baby, askies I said I'm sorry
Gooi gou net jou body, sê links en regs I'm sorry

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists