Ai hie gat os (hooram) Diesie broese oor die kinders Kinders, tel op jou vingers Vingers, wie rerag in is Dinges, kyk nou vi dinges Wat so lis is, lis is Kyk nou vir dinges Jare, alwee soo ietsie man Os gat vi hulle will verwag vi die enetjie Online baba Temple Boys al op jou bors Wanne wil jy wil Isie temple enie sies sies (jare Mr Werkhom man) Isit ietjie virie miesies (ai) I'm very sorry my miesies (Gham wat nou weer) Baba come give me a kiss kiss (jare mos) Is it december to remember Joh it is n wen ne Voel os ko draai jou lyfie los, hie is n spenne Sys welbekend in kenne Djy it is n wen ne N wen ne, December2Remeber As djy hate op my, bou n brug en gan ko it Os vat oor, in n plek wat os sal kom it En niemand is bekommed Bekommed, os is bedonned Djy los it, n party os bom it Os maak lank soes Chris Brown Naai god ek is skaam Gan djy saam my veraand Temple maak naam altyd saam, os bly anhou saam Beskikbaar is ek sy soek buddy dan ek Met alie respek, but sys is by this en then that Djy is sterk metie bek, ek kyk vi jou bed Jou mondjie moet lek van Gham jhak n cap Temple Boys, Temple Boys Temple Boys, Temple Boys Udosie lonna, hies haai lonna with DJ Brad Oi on the lerro, velio toeneai Beskikbaar is ek sy soek buddy dan ek (al in ha nek ai jinne) Met alie respek, but sys is by this en then that Djy is sterk metie bek Isie temple enie sies sies (jare Mr Werkhom man) Isit ietjie virie miesies (ai) I'm very sorry my miesies (Gham wat nou weer) Baba come give me a kiss kiss (jare mos) Is it december to remember Joh it is n wen ne Voel os ko draai jou lyfie los, hie is n spenne Sys welbekend in kenne Djy it is n wen ne N wen ne, December2Remeber (To remember ai) (Is it december djy to remember)